top of page

TESTIMONIALS 

Meghan Butler OT

PALETTE

PRODUCTION

I'm a paragraph. Click to add your text and edit me. Let your users get to know you.

3D PREVIEW

RENDERING

WALLPAPER

I'm a paragraph. Click to add your text and edit me. Let your users get to know you.

Dankie vir jou onvoorwaardelike liefde vir ons kind, ek sal nooit in woorde kan beskryf wat dit vir ons beteken nie!  Jy het jou stempel solid op ons seuntjie gelos vir die res van sy lewe.  Hierdie jaar was nie maklik nie, maar as 'n ma sou ek dit nie sonder jou ondersteuning en tegemoedkoming kon deursien nie.  So baie dankie vir die liggie wat jy in ons lewe is

D

Om my dogtertjie by terapie in te skakel was die beste ding wat ek vir haar en vir myself kon doen.  Die ondersteuning en leiding wat gebied is het ons gehelp om die jaar deur te sien en die mas van Graad 1 op te kom.

- Anoniem

Klein Reuben het van dag een af dit geniet om by jou te wees en was opgewonde om saam te kon speel.  Die uitdagings het julle saam baas geraak en die tyd het gou om gevlieg.  Jy het sy persoonlikheid goed geken en gou opgemerk as hy so bietjie "down" was asook wanneer hy vol energie was.  Dankie vir jou hulp, bystand en leiding.  

- Leonard P

 

 

Meghan is a passionate OT.  She met my little one on his level and helped him become the best he can be!  We went from almost not passing Grade R to flourishing in Grade 1.

-Anonymous 

 

 

Ek het die voorreg gehad om Meghan te ontmoet in 2015 toe sy as jong Arbeidsterapeut by ons Praktyk ingeskakel het.  Van dag een was dit duidelik dat sy ‘n hart van goud het en met haar borrelende persoonlikheid het sy die die vermoë om mense se gemoed te lig.  Meghan is ‘n omgee-mens en sal altyd die ekstra myl loop vir ander – veral vir haar terapie kindertjies en hulle ouers. Sy het in ‘n liefdevolle ouerhuis groot geword met goeie Christelike waardes en is ‘n opregte en eerlike persoon.  Meghan se werksetiek is foutloos, sy tree altyd verantwoordelik  en professioneel op en sy probeer haarself gedurig vernuwe en verbeter. Sy werk georganiseerd en is kreatief.

Vir my persoonlik is Meghan soos ‘n dogter. Sy is vriendelik, lojaal en altyd gereed en bereid om te help wanneer daar op haar knoppie gedruk word – mens kan altyd op haar staatmaak.  Dit was vir my 5 wonderlike jare om deel te kon wees van Meghan se lewe. Die Kaap se wins is Gauteng se verlies - Liezel O

 

 

Meghan Butler started helping our son 4 years ago at the age of 4.

She is an amazing, skilled and passionate therapist that has become more like family to us.  She has always put my son's needs and interests first when developing a plan for him.  She was always available to answer our questions or concerns and willing to adjust goals when needed.  During the years we have seen our son's confidence, strength, and abilities grow immensely.  Meghan has helped him achieve his goals to his full potential.  We are very proud of our son and applaud Meghan for her constant commitment and dedication to his success.  She has been a fantastic mediator and support to us as parents.  We cannot express our gratitude to her enough for all she has done  - Dez

FUN FACTS... 

bottom of page